Die rugbyspan Tugela Tigers (bo) was die wenners by die Hopland-Sondag-liga-Paastoernooi. Tugela Tigers het 20 punte aangeteken en die naaswenners, Blues, het 15 punte aangeteken. Die liga het ook die hulp van die gemeenskap nodig en sal bydraes waardeer wat sal kan help vir die aankoop van rugbyballe, truie en toerusting.

Wenners verdien hulp

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article