Weslander is 50 jaar oud, en wie beter om hierdie mylpaal mee saam te vier as ons lesers?
Lesers kan hulle dus regmaak vir talle lekker weggee-pryse hierdie jaar.
Skryf nou in!
Vadersdag met Gian Groen
. Een gelukkige leser kan ’n dubbelkaartjie vir Gian Groen se vertoning Sondag 19 Junie om 11:00 by Soverby Lapa in Dwarskersbos wen. ’n Heerlike ete is by die kaartjie ingesluit (vasgestelde spyskaart). Vir ’n kans om te wen, SMS jou naam, van en die sleutelwoord “GROEN” na 33673 (R1,50 per SMS) voor Dinsdag 14 Junie om 14:00.
Oyster & Bubbly Experience
. Saldanha Bay Hotel is giving away one complimentary Oyster & Bubbly Experience to the value of R470 (valid until November 2022). For your chance to win, SMS your name, surname and the keyword “OYSTER” to 33673 (R1,50 per SMS) before Tuesday 14 June at 14:00.. Die wenners sal telefonies gekontak word.




