Diazville Primêr het onlangs hul nuwe onderwysers by die skool verwelkom. Hulle is van links Nathan Christians, Shane de Jager, Stacey Nel, Claudelia Fortuin en Fagme Petro.


Welkom aan die nuwe onnies!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article