Dié groepie seevoëls bekyk die Bergrivier se hoë watervlak van ’n hoogte af op ’n pier langs Bokkomlaan, Velddrif. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Maryke Swart


Waar’s die vis?

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article