Diazville Primêre Skool het Vrouedag stylvol gevier. Die skool het Fiona McCree en Angela Modile van Vital Connection, asook Jared Wilson van die Diazville-kliniek, wat die meisies toegespreek het, bedank. Hulle het ook die voorsitter van die skoolbeheerliggaam, Tertia van der Walt, vir die hulp om ’n borg vir die kolwyntjies te kry, bedank.


Vrouedag stylvol gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article