Die AfriForum Langebaan-tak het onlangs sokkertruie aan Langebaan Primêr oorhandig in ‘n skenking wat moontlik gemaak is deur ‘n vriend uit Portugal. Die skool is ongelooflik dankbaar vir hierdie waardevolle bydrae, wat sy spelers met trots sal dra.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article