Amoray van Rooyen, ‘n leerder aan die Laerskool Panorama, het die tweede plek in die WOW-spelkompetisie in die distrik losgespel. Die skool is baie trots op haar prestasie. Sy maak nou gereed om haar vlerke nog wyer te sprei en gaan binnekort aan die provinsiale kompetisie deelneem.

Amoray kán spel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article