Twee atlete van die Laerskool Vredenburg het aan die Suid-Afrikaanse Skole-atletiekbyeenkoms in Germiston deelgeneem en baie goed gevaar.

Zharia Londt het in die 100 m vir meisies van 12 jaar deelgeneem en ‘n algehele 15de plek behaal.

Jan-Harm Burger het die diskus vir seuns o.13 met 46,72 m gewen – ‘n fenomenale prestasie.

Jan-Harm Burger (seuns o. 13).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article