Brandweermanne van die Saldanhabaai-munisipaliteit spook op Sondag 19 Mei om die vlamme by ’n brandende houthuisie agter op ’n erf in Derdestraat, Louwville, te blus. Lees die berig op bl. 2.Foto: Alida Buckle


Vlamme van ver gesien

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article