Op Saterdag 18 Mei het die Hoërskool Velddrif se o.19-span, ook bekend as die Rooi Duiwels, teen die o.19A-span van die Hoërskool Vredenburg te staan gekom. Dit was die eerste keer in meer as 10 jaar dat die twee skole se topspanne teen mekaar te staan gekom het. In die verlede het Velddrif teen Vredenburg se B- of C-spanne kragte gemeet. Die wedstryd is in goeie gees gespeel en albei spanne het goeie hardlooprugby gespeel. Die eindtelling was gelykop, met 29-29 elk. Die kaptein van die Rooi Duiwels, Marius Galant, het van voor gelei en twee skitterende drieë gedruk.

Rooi Duiwels ’n gedugte span

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article