Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Sauvignon blanc se Top-10 gekies
Die 2022-oesjaar oortref alle verwagtinge vir Suid-Afrika se topverkoper-kultivar.
-
Teksmark kies ses bestes
Tien tekste is na afloop van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se sewende Teksmark vir verdere ontwikkeling geïdentifiseer.
-
Braaidag 2022: So braai Jan Braai
Dis Braaidag, en Suid-Afrika se Mnr. Braai, Jan Braai, beantwoord ’n paar vrae oor hierdie passie van hom:.
-
Kom lag saam by ‘Kamp’
Kamp, ’n komedie deur Ferdinand Bekker met Deon Lotz en Brendon Daniels, word by Die Koelkamers aangebied.
-
kykNET stel opwindende nuwe telenovelle bekend
In Oktober begin ’n splinternuwe en opwindende telenovelle op kykNET vol intrige, geheime, verbode liefdes en bo alles ’n storie met hart en diepte. Die telenovelle Diepe Waters word deur Penguin Films vervaardig.
-
-
Kom kielie jou breinspiere met Sudoku
Hier is weer twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.
-
-
Stap by fynbosskou ten bate van Kansa
Mense word as deel van die Hopefield-fynbosskou genooi om aan die 8 km-hardloop- of die 5 km-stap-geleentheid vir Kansa deel te neem.
-
Vrou, jy is nie vervangbaar
Dis Vrouemaand – ’n maand waarin die skoner en sagter geslag gevier en beskerm moet word. Tog is daar so baie mans wat hul vroue soos vuilgoed hanteer.





