Coenie de Villiers het Saterdag 27 Augustus sy musiek-en-liriek-werksessie by Die Koelkamers in Paternoster aangebied. Die sessie was hoofsaaklik gemik op senior leerders wat die hand aan poësie en liriek waag. Alle geld wat ingesamel is, is aan die Paternoster Project, ’n organisasie sonder winsoogmerk, geskenk. Coenie sê dit was heerlik om in Paternoster op te tree. “ ’n Mens soek altyd ’n rede om dié dorp te besoek,” vertel hy. Hy voeg by die bonus is dat Die Koelkamers dit moontlik maak vir kunstenaars om professioneel daar op te tree. “My afgelope konsert was ’n bevestiging van waarom ons altyd ’n verskoning soek om die Weskus te besoek!”Foto:

Coenie maak touwys oor musiek en liriek

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article