Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Kom kielie jou breinspiere met Sudoku
Hier is weer twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.
-
-
Stap by fynbosskou ten bate van Kansa
Mense word as deel van die Hopefield-fynbosskou genooi om aan die 8 km-hardloop- of die 5 km-stap-geleentheid vir Kansa deel te neem.
-
Vrou, jy is nie vervangbaar
Dis Vrouemaand – ’n maand waarin die skoner en sagter geslag gevier en beskerm moet word. Tog is daar so baie mans wat hul vroue soos vuilgoed hanteer.
-
Spesialis van George speel orrel by Moedergemeente
Die NG kerk Vredenburg se Moedergemeente bring op 28 Augustus om 16:00 lof aan God vir 120 jaar genade aan die Weskus met ’n feeskonsert in die kerkgebou.
-
-
-
-
Enjoy fourth ‘Picnic on the Bay’
The Picnic on the Bay event at the Saldanha Bay Hotel is back for the fourth time.
-
Jay vermaak besoekers by Hopefield-fynbosskou
Die gewilde Suid Afrikaanse sanger Jay tree by vanjaar se Hopefield-fynbossskou op.






