Twee van die Hoërskool Weston se o.15-netbalspelers, Lee-Ann Warnicken Alisché Benjamin, het Vrydag 19 en Saterdag 20 Mei aan die Wes-Kaapse proewe in Moorreesburg deelgeneem. Hoewel hulle nie die span gehaal het nie, is dit ’n groot prestasie vir die skool.


Twee speel in netbalproewe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article