Seeskulpie Skool in Langebaan se lammertjies pronk met hul nuwe warm jassies vir die winter. Lientjie Blok van Longacres Kunsskool het die oulike jassies vir die vyf lammertjies gemaak. Hier gee die Graad R-leerders Alexis de Nyssen, Frazelle Bester en André Swanepoel die lammertjies hul daaglikse melk met bottels. Foto: Noluvu Ludidi

Jassies hou kleintjies warm

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article