Onwettige Weskus-kreef, wat na bewering by twee vermeende gewoontemisdadigers, Riduaan Abrahams (46) en Denzil Fortuin (53), albei met vorige veroordelings, afgeneem is. Hulle is Donderdag 31 Augustus om 17:00 op die R399-Velddrifpad in hegtenis geneem vir die besit van Weskuskreef sonder ’n?permit. Hul voertuig is voorgekeer en polisiebeamptes het die kreef by nadere ondersoek in die bagasiebak van die voertuig gekry. Albei verdagtes het Vrydag 1 September in die Vredenburg-landdroshof verskyn.Foto: SAPD

Twee aangekeer oor onwettige kreef

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article