Albert van Dyk, leerder van Hoërskool Hopefield, het in Maart aan Enduro deelgeneem. Hy het verlede maand een eerste plek, twee tweede plekke en ’n derde plek behaal by sy verskeie Enduro-geleenthede. Hy het nou opgeskuif na die 125cc- junior klas in vierwielmotorfiets en is die jongste van die deelnemers in dié klas.


Tuis op ’n motorfiets

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article