Die Hoërskool Vredenburg bedank Weskus Ford Vredenburg vir die borg van hul eerste rugbyspan se rugbytruie. Voor sit die spelers Maxwell Damon, Daniel Els, Dean van Zyl en Ruan Geldenhuys. Agter: Jacques Brink (handelaarshoof), Jacques Rocher (hoofafrigter van die eerste rugbyspan) en Jaco Carstens (hulpafrigter van die eerste rugbyspan).


Truie van Ford

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article