Die gr. 1- tot gr. 3- gedramatiseerde spreekkoor van Jurie Hayes Primêre Skool het Vrydag 23 September ’n trofee by die Wes-Bolandse eisteddfod ontvang. Agter staan juffrou Lizel Pienaar, Rihanna Fortuin, Vanessa Nyatoro, Shalom Nyatoro, Jermiel Hanekom, Mysha Bogere en juffrou Camille Marais. Voor: Lucrecia Pickard, Desebo Moses, Linamandla Khulu en Edwardo Jacobs. Afwesig: Ruben Botman en Brooklyn Bester.


Trofee vir skool se spreekkoor

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article