Diazville Primêr het Woensdag 30 Julie sy ondersteuning vir Wêrelddag teen Mensehandel gewys. Diazille Primêr is die skool waar die vermiste Joshlin Smith skoolgegaan het.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article