Ketelo Siyambonga het deelgeneem in die 15 km tydwedren. Hy het in ’n tyd van 44:48:10 klaargemaak.Foto: Alida Buckle


Fietsryers het Saterdag en Sondag in Velddrif vir die Wes-Kaapse pad- en tyd-fietsrenne byeengekom. Die geleentheid is deur Weskus-fietsry aangebied. Meer op bl. 28.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article