Tracey-Lee Julies van Hopefield het verlede week in haar 67 minute vir Mandela-dag seker gemaak ander meisies het genoegsame sanitêre ware. Tracy-Lee is aan die stuur van Tracey’s Sanitary Project waarmee sy behoeftige meisies help deur maandeliks doekies aan plaaslike skole te skenk. Donderdag het sy weer produkte uitgedeel. Sy bedank almal wat ’n bydrae tot die skenking gelewer het met ’n spesiale dankie aan Umoya Energy.


Tracey reik elke maand uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article