Die leiers van Steenberg’s Cove Primêr het verlede maand vir die kinders van Huis Hadassa in Vredenburg gaan lees. Die leerders het ook Huis Wittekruin-aftreeoord en tehuis vir bejaardes besoek waar hulle pakkies uitgedeel het.


Hulle reik uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article