Die bestuurder van ’n bakkie het vroeg Sondagaand 6 Maart beheer oor sy voertuig naby Paternoster verloor en die voertuig het omgeslaan. Altesaam 12 passasiers is in die voorval beseer. Paramedici van die plaaslike Metro-ambulansdiens, asook Global Force EMS, het die pasiënte, van wie sommige ernstige beserings opgedoen het, behandel en na die Vredenburg- provinsiale hospitaal geneem.


Talle beseer nadat bakkie omslaan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article