Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
ST HELENABAAI – Die Weskus Quartel Bomgat (Shellhole) het die afgelope naweek ‘n suksesvolle jaarlikse gholfdag by die Shelley Point-gholfklub in die dorp gehou om fondse in te samel vir…
Die daaglikse nuusverslae oor noodlottige padongelukke dwing ‘n mens om ‘n waarneming te deel oor die bestuursgewoontes van sommiges in hierdie kontrei van die Weskus, maar ook elders.
Aangesien Afrika-pikkewyne as belangrike aanwysers van oseaangesondheid optree, dui hul vinnige afname op breër omgewingsprobleme langs die kus.
Sy het swerwersbloed in haar are en ‘n ewige liefde vir plante en die natuur. Sy is ook ‘n skrywer en passievol oor die Weskus se mooi. Ontmoet Ursula Peter…
St Helenabaai. – Terwyl die bekende Weskusdorp Paternoster al geruime tyd ‘n duur stryd teen ‘n omstrede beoogde multimiljoenrandse windplaas voer, het ‘n aangrensende buurdorp sy eie stryd op hande…
Noluvu Ludidi Om vir hul gesinne te sorg en kos op die tafel te sit, was die doel van al drie Laingville-vissermanne wat onlangs naby St. Hele- nabaai verdrink het…
Die gemeenskap van Laingville, wat nog herstel van een tragedie, is weereens deur die noodlot geruk. Drie vissermanne se lewens is kortgeknip nadat hul boot naby Shelly Point, St Helenabaai,…
Die gemeenskap van St. Helenabaai en die rugbygemeenskap is in rou gedompel ná die dood van drie plaaslike inwoners én die besering van nóg familielede in ‘n motorongeluk. Randy Fillies,…