Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Matrikulante aan die Weskus het verlede Dinsdag (21 Oktober) met hul Nasionale Seniorsertifikaat-eksamen (NSS) begin. Hierdie jaar sal 77 442 kandidate die NSS-eksamen in die Wes-Kaap aflê. Tyler Jacobs van Longacres Privaatskool,…
“Relda, ek het vir jou slegte nuus …” Dít is die woorde wat Esmarelda Boois se lewe in ‘n oogwink verander het. Dié ma van drie moes die tyding hoor dat…
Ray van Rooy, die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit asook die wykskomiteelid van wyk 4, het besluit om lewende legendes te vereer. Die geleentheid het op Vrydag 26 September in die…
Met meer as vier dekades in die polisie het adjudant-offisier Ewald Botha van Piketberg nou afgetree. ‘n Erewag deur sy kollegas het die respek en eer getoon wat hulle oor…