Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Wanneer jy ‘n troeteldier kry, aanvaar jy verantwoordelikheid vir baie jare
Ongelukkig is daar baie kosse wat vir mense veilig is, maar gevaarlik, soms selfs dodelik vir honde en katte.
Troeteldiere as gesinslede beteken dat hulle daagliks blootgestel word aan dieselfde ruimtes en produkte as mense. Honde en katte slaap in ons huise, beweeg vrylik rond en is van nature…
In gemeenskappe waar mense self onder groot druk leef, word diere se emosionele welstand maklik misgekyk.
‘n Troeteldier is nie net ‘n wag by die hek nie, maar ‘n lewende wese wat van jou afhanklik is vir sorg, aandag en beskerming. Baie ongelukke en siektes onder…
n geval van diere in nood of as jy bereid is om as vrywilliger by ‘n dierewelsynsorganisasie uit te help, bel jou naaste dierewelsynsorganisasie:
Troeteldiere met kort pelse, soos windhonde of Jack Russells, het nie in die winter dieselfde isolasie as langharige rasse nie. Veral klein diere, babadie- re en ou of siek diere…
Troeteldiere met kort pelse, soos windhonde of Jack Russells, het nie in die winter dieselfde isolasie as langharige rasse nie. Veral klein diere, babadie- re en ou of siek diere…