Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Malmesbury Koringboere het hul greep op die top van die Boland Promosie Wes‑liga verder verstewig met ’n indrukwekkende derde agtereenvolgende oorwinning. In ’n dominante vertoning op Wellington se Sportgronde…
Met Bolandpark as agtergrond en die T20-eindstryd tussen Goldrush Boland en die Warriors wat op die punt was om af te slaan, het Boland-krieket die afge- lope Sondag (30 November) ‘n…
Die Vredenburg-Saldanha-Krewe het Saterdag (22 November) ‘n klinkende oorwinning oor Caledon-krieketklub op ‘n kokende Dal Josafat-krieket se B-veld in die Paarl, waar die temperatuur tot omtrent 38 grade geklim het,…
Die Vredenburg-Saldanha-krieketklub oftewel die “Krewe”, het die afgelope naweek hul krag en vaardigheid ten toon gestel met twee oortuigende oorwinnings teen Stellenbosch-krie- ketklub se eerste en tweede spanne. Nadat die…
Terwyl die rugbyseisoen tans sy laaste afskop met die Sanlam-Boland-Top-12- en Superliga-wedstryde – die laaste op die Bolandse rugbykalender – beleef, kry die krieketvelde van die Boland en Weskus weer…
Sachin van Rooy van Hoërskool Piketberg is in die Gardens-krieketspan opgeneem. Baie geluk!
Darling-krieketklub het die 2024-’25 Boland-promosieliga-Wes-titel gewen, met uitstekende spanwerk en ondersteuning.