Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Ná 54 jaar wat die koerant getrou by betaalpunte en op straat te koop was, pas ons aan by die tye en word die gedrukte weergawe van vandag af gratis…
Ná 54 jaar wat Weslander by betaalpunte en op straat te koop was, gaan dit van volgende week af gratis versprei word.
Die oorgrote meerderheid trek ‘n kruisie agter ‘n party of ‘n kandidaat se naam uit vertroue, hoop en soms blinde lojaliteit.
Die woorde “die gemeenskap” word so baie keer gebruik om vaagweg na sekere dele of groeperinge in die Weskus te verwys. As ‘n wyksraadslid dit gebruik, verwys dit dikwels na…
Soos met baie politieke partye, sportliggame en vroueverenigings wat uitmekaar gespat het weens tweespalt – só sterf baie kwessies ook ‘n stille dood voordat daad- werklike vooruitgang bewerkstellig is. Dis…
Two innocent men released from prison, while justice served for murdered coach Rico Byl.
Die Weskus ervaar vinnige verandering met groeiende bevolking, nuwe ontwikkelings en ‘n beroep op inwoners vir betrokkenheid.