Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
He finished first in the 100 m and second place in the 80 m at the Boland athletics event
Al drie het deurgedring na die Boland-byeenkoms vir hoërskole wat komende Saterdag (28 Februarie) in die Paarl plaasvind.
Dawid Andrews (59), ‘n atleet van die Langebaanse Strandlopers-atletiekklub, is gekies om Boland Atletiek by die Atletiek Suid-Afrika-halfmarathon, wat Saterdag 26 Julie in Phalaborwa, Limpopo, plaasvind, te verteenwoordig.