Verskeie noodlottige, ernstige en minder ernstige botsings het vandeesweek en verlede week op Weskus-paaie gebeur. Dié botsing tussen ’n voertuig en ’n motor wat ’n boot gesleep het, het Saterdag op die R27 naby die Weskus Nasionale Park gebeur. Een pasiënt is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem. Lees nog op bl. 4.Foto: West Coast Medical Rescue

String botsings ruk Weskus

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article