St. Helenabaai het Saterdag Hawston verwelkom as deel van hul stryd na die eindstryd van die Boland-Grootuitdaagbeker se top-12-kompetisie. Die tuisspan het die besoekers 27-19 getroef (foto). Saldanha het op hul beurt na Montagu gereis waar hulle 46-32 geseëvier het. Die komende naweek sal die manne van die Agterbaai na Ceres reis terwyl Saldanha vir Delicious sal onthaal.Foto: Noluvu Ludidi


St. Helenabaai staan sterk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article