Die Hoërskool Hopefield se hoofleiers vir 2023 is by die skool se prysuitdeling, wat Woensdag 19 Oktober gehou is, aangekondig. Van links staan Barend Olivier (onderhoofseun), Madalaine Hoffman (onderhoofmeisie), Sumari Smit (hoofmeisie) en Jano Reynolds (hoofseun).


HS Hopefield plaas sy hoop op dié 2023-hoofleiers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article