’n Pragtige Springbok-ram is onlangs op Trekoskraal, suid van Paternoster, waargeneem. Sy trotse eienaar is Riana Harvey. Springbokke het hul naam te danke daaraan dat hulle kort na mekaar tot so hoog as 2 meter in die lug kan spring, aldus die webtuiste weet.co.za.Foto: Alida Buckle


Springbok op Trekoskraal ’n bok vir sports

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article