Die Saldanha-rugbyklub het Saterdag ’n sportdag gehou en atlete van die plaaslike skole genooi. Netbal en rugby was aan die orde van die dag. Die wedstryde was deel van die skolereeks wat as voorskou vir Saldanha en Hopefield se kragmeting later die dag gedien het.Foto’s: Trish Goosen


Sportdag vol pret en aksie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article