JeanJacques Wallis van Mother City Skydiving land onder toejuiging van die skare by die Saldanha-vliegveld tydens die Saldanha-lugskou, wat Saterdag (1 Oktober) gehou is. Wallis en sy kollegas was net een van die vele hoogtepunte op die dag met vliegtuie, modelvliegtuie en self versnelrenmotors wat by die geleentheid te sien was. Nog foto’s en ’n berig op bl. 3Foto: Yaël Malgas

So koel soos ’n valskermspringer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 August 2026
    Weslander E-Edition – 13 August 2026

Gift this article