Charl Philip Visser en Mia Fourie met die trofee wat die skool gewen het.


Topolino Privaatskool in Langebaan het onlangs vir die sesde jaar koning gekraai by die Wes-Boland-eisteddfod en het die trofee as die wenner van die kleiner skole verower.

Die prys het aan dié skool gegaan nadat hy die meeste pryswenners in 26 afdelings gehad het.

Die volgende leerders was kategorie­wenners:

Klasmusiek:Topolino Glockenspiels (gr. 3E)Topolino Ukeleles (gr. 5A) Gemengde Ensembles:Evan Jordaan en Charl Philip VisserLaerskool-musiekgroepe:Amber Pfister, Amberley Bezuidenhout, Charl Philip Visser en Wikus Redelinghuys.Solosang met klavierbegeleiding:Zavier Naude (seuns sewe tot nege jaar)Solosang met elektroniese begeleiding:Manson Lucas (seuns nege jaar)Wikus Redelinghuys (seuns 10 jaar)Jaydee Mornet (meisies 12 jaar)Henco Thiart (seuns 13 jaar)Klavier:Charl Philip Visser (kontemporêre solo)Literatuur:Isabel Kilroe-Smith (Engels huistaal, gr. 6)Poësie:Taylor-Hope Strydom (Engels huistaal, gr. 2)Lisa Horn (Afrikaans huistaal, gr. 3)Hunter Grieve (Afrikaans addisionele taal, gr. 4)Troy Evans (Engels huistaal, gr. 7)Charl Philip Visser (Engels addisionele taal, gr. 7)Onvoorbereide lees:Lesley Claassen (Engels huistaal, gr. 6)Megan van Tonder (Engels addisionele taal, gr. 5)Toneel:Spreekkoor (gr. 4-7)Skolekuns:Dillen Erasmus (gr. 1)Gabriella Heugh (gr. 2)Lienke du Randt (gr. 3)Hunter Grieve (gr. 4)Jenigin Blaauw (gr. 5)Haili Maartens (gr. 6)Jarred Faulmann (gr. 7)

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article