Die Sardyntjie-dagsorg in Stompneusbaai het die Plaasmol-padstal buite Hopefield besoek. Tannie Yvonne se klassie het onlangs meer oor diere geleer en Jo-Ann van Eeden en Malande Conrade het die kinders geneem om die diere te voer.

Die donkie is ’n wonderlike ding . . .

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article