Diazville Primêr het skoolskoene en skryfbehoeftes van Hollywood Bets ontvang. Die skool bedank Farooq van Rhyn, spanleier van West Coast Hollywood Bets, wat die skool as begunstigde aangewys het. Bo staan Johny Karelse (onderwyser), Jaqueel Arendse, Ashneckhe Cloete, Mikaylin Dirkse, Emily Kersouw en Simnikiwe Moses (verteenwoordiger van Hollywood Bets) met die skenking. Foto:

Skenking aan skool

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article