Luan Basson, ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Porterville, het ’n rekordgetal rekords by die skool se jaarlikse interhuis-swemgala verbeter. Hy het ses rekords in die volgende items verbeter: 100 m- individuele wisselslag, 25 m-vryslag, 100 m-vryslag, 25 m-rugslag, 25 m-borsslag en 100 m-borsslag. Foto:

Ses rekords verbeter!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article