Hillary van Wyk, ’n gr. 5-leerder van Elandsbaai Primêr, is gekies vir die skaakspan van die bo-Wes-Kaapstreek. Sy sal die naweek in Lutzville deelneem met die hoop vir ’n plek in die Wes-Kaapse span. Saam met Hillary is Winette Booysen, Kelly Zita Louw, Boetie Blanc (afrigter) en David Heyns (skoolhoof). Foto:

Skaakspeler haal streekspan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article