Damiane White (o.13) van Hopefield Primêr is die 1 500 m-stapkampioen nadat hy as wenner by die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms uit die stryd getree het. Hy is ook aangewys as die beste seunsbaanatleet van dié byeenkoms. Damiane sal nou aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap in Germiston gaan deelneem.

Op pad na Germiston

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article