Jurie Hayes Primêr het aan ‘n e-afval-herwinningsinisiatief deelgeneem, waar leerders en opvoeders elektroniese afval bymekaar gemaak het sodat dit op die regte manier herwin kan word. Die skool is trots op die leerders se samewerking.

Leerders raak betrokke by e-afval-herwinning

Jurie Hayes Primêr het aan ‘n e-afval-herwinningsinisiatief deelgeneem, waar leerders en opvoeders elektroniese afval bymekaar gemaak het sodat dit op die regte manier herwin kan word. Die skool is trots op die leerders se samewerking.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article