JT Mdabuli, ‘n leerder aan die Hoërskool Piketberg, het vanjaar by die Interdistrikte-netbaltoernooi in Riversdal as skeidsregter gedien. Hy het vir die o.11- en o.18-ouderdomsgroepe geblaas. Die skool is baie trots op hom.

Leerder blaas vir jongspan

JT Mdabuli, ‘n leerder aan die Hoërskool Piketberg, het vanjaar by die Interdistrikte-netbaltoernooi in Riversdal as skeidsregter gedien. Hy het vir die o.11- en o.18-ouderdomsgroepe geblaas. Die skool is baie trots op hom.

JT Mdabuli ‘n leerder aan die die Hoërskool Piketberg het vanjaar as skeidsregter gedien by die Interdistrikte netbaltoernooi in Riversdale. Hy het vir die o.11 en o.18-ouderdomsgroepe geblaas.

Die skool is baie trots op hom.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 September 2026
    Weslander E-Edition – 10 September 2026

Gift this article