Rodger en Nicole Lambert van SAUVE Connection het ’n stel rugbytruie vir Langebaan Primêre Skool geborg. Die skool, afrigters en spelers is opreg dankbaar vir hierdie pragtige gebaar. Met die truie staan Brian Hutchinson (afrigter o.13), Rodger en Nicole Lambert (SAUVE) en Melbourne Davids (skoolhoof).


Rugbytruie vir Langebaanse skool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article