Weslander het op 5 Februarie 2026 ‘n berig op bl. 4 gepubliseer, “Dronkbestuurders vasgevat”.

In die berig word verwys na die noodlottige botsing waarin Nceba Taho (40) dood is. Die omstandighede rakende die voorval word nog ondersoek en dit is nie ‘n uitgemaakte saak dat hy onder die invloed van drank was nie. Die berig verwys ook daarna dat Taho lid van die Suid-Afrikaanse Vloot was, maar hy het by die Militêre Akademie gewerk.

Die motor op die foto by die berig behoort nie aan Taho nie, net om enige onduidelikheid uit die weg te ruim.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article