Drie van die Pomario Privaatskool se leerders het onlangs uitstekend presteer in die Wes-Boland byeenkoms. Die skool is ongelooflik trots op elkeen se harde werk en toewyding. Uitslae: Mikela Roets (o.10, links) – 1 200  m (1ste plek), Linah Mouton (o.10, regs) – 1 200  m (2de plek), Zané Esterhuizen (o.13, middel) – 800  m (1ste plek), spiesgooi (2de plek) en 1 500 m (4de plek).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article