Altesaam 114 kiste bier en 25 vyfliter-houers wyn is Vrydag (21 Oktober) deur die polisie in Darling vernietig. Die polisie het vroeër op dié drank beslag gelê weens die onwettige verkoop daarvan sonder ’n lisensie.Foto:


Polisie vernietig onwettige drank

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article