Hierdie kratte vol drank is in die besit van ’n vrou van Piketberg gevind.

Vrou vas oor sy drank verkoop


Die Piketberg-polisie het beslag gelê op ’n groot hoeveelheid onwettige drank wat in die besit van ’n vrou (41) gevind is.

Volgens kapt. Tania Helfrich, ’n woordvoerder vir die Weskus-polisiedistrik, is die vrou Sondagoggend 18 Januarie op ’n klag van onwettige handel in alkohol in hegtenis geneem.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article