Altesaam 20 Mandrax-tablette, 15 klein sakkies tik en R13 399 in kontant is verlede Donderdagaand (6 Julie) in Trevor Lewin (55) se huis in Faroastraat, Clanwilliam, gekry. Die polisie het Donderdagaand ’n lasbrief vir sy inhegtenisname uitgevoer en afgekom op die dwelms en kontant, versteek in die kombuiskaste. Lewin het Vrydag 7 Julie in die Clanwilliam-landdroshof verskyn op aanklag van die onwettige handel in dwelms.Foto: SAPD


Polisie kry versteekte dwelms, geld

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article